±0 life

~nunca choveu que num estiara~

Posts in “Afrikaans”

Afrikaaps (4)

Nadat ek 'n paar weke in Kaaps gelees het, ek dink ek wou binnekort dit 'n bietjie begin leer om te praat, maar ek moet eers 'n tutor te vind. Hoewel ek al 'n paar kandidate het, ek's nie seker nie, as hulle kan werklik Kaaps praat of nie.

Om Kaapse Afrikaans video's te vind is ook nooit maklik nie. Daar is net 'n paar flieks soos "Barakat" of "Swirl: A Letter to Hair on the Cape Flats" en hulle's moeilik om buite Suid-Afrika te kry...

My eerste woorde in Kaaps

Ek het nou vir 'n week elke dag 'n bietjie in Kaaps gelees. Ek lees "Wit issie ’n colour nie" deur Nathan Trantraal. Behalwe die invloede van Engels, die uitspraak en die gebruik van "vir" voor die direkte voorwerp, vir die oomblik was die meeste van die verskille spreek verkortings. Maar vandag het ek twee Kaapse woorde geleer: "moer" (moor) en "vriet" (vreet).

Sy het een kee my broe ampe gemoer omdat hy vi die wit vrou vi wie my ma gewêk et ‘mêrrim’ geroep et.
She once almost beat my brother because he called the white woman my mom worked for "madam".

My pa pride homself wee oppie feit dat die boere met wie hy by Spoornet gewêk et hom nooit kan gevriet et ie.
My dad prides himself on the other hand on the fact that the boers he worked with at Spoornet could never put up with him.

Ek voel baie gelukkig want daar is mense wat (of moet ek "wie" sê?) in Kaaps skryf.

Afrikaaps

Ek het onlangs 'n nuusberigte oor die Kaaps-woordeboek gelees wat ek het baie interessant gevind. Ek stel al lank in Kaaps belang, maar ek kon nou eers 'n paar tekste en sommige bibliographie gevind. Ek baie wil Afrikaaps leer. Ek hoop ek kan iemand om my te leer kry... Miskien moet ek eers (Standard-)Afrikaans weer leer.

Daar is ook hierdie baie interessant dokumentêre film: